VIDEO: Emosionele pleidooi oor plaasmoorde
Emosionele pleidooi oor plaasmoorde

Na die moord Dinsdagoggend op ‘n boer in die Klapmuts omgewing naby Stellenbosch het ‘n man, wat blyk dat hy vir Joubert Conradie (47) goed geken het, ‘n emosionele pleidooi aan mense gerig om komende Maandag ( 30 Oktober) swart aan te trek ter herdenking aan al die boere wat op plaasaanvalle vermoor is.
Lees meer oor die moord op Conradie hier:
https://www.netwerk24.com/Nuus/Misdaad/hulle-het-gekom-om-te-moor-20171024