Video: Groot opwinding by tiende SA Army Fittest Soldier kompetisie
Die SA Army Fittest Soldier kompetisie het vanaf 4-9 September in Potchefstroom plaasgevind. Lt Kol Louis Janeke vertel meer in die video oor hierdie kompetisie waar fiksheid en verskeie vaardighede getoets word.