VIDEO: Herald en Potch Akademie bederf Ons Hulde Vroue
Die Potchefstroom Herald en die Potch akademie het op 10 Augustus die vroue van Ons Hulde gaan bederf.

Die Potchefstroom Herald en die Potch akademie het op 10 Augustus die vroue van Ons Hulde gaan bederf.
As deel van vrouemaand het die Herald ‘n damestee gereĆ«l waar elke vrou ‘n bederfpakkie ontvang het. Potch akademie het op hulle beurt handmasserings vir die vroue gedoen.