VIDEO: Kapteins is gereed vir Volkie-Gimmie Classic Clash

Met die 2019 FNB Classic Clash sportnaweek op pad het Potchefstroom Herald met die onderskeie eerstespan kapteine (rugby, netbal en hokkie) gaan gesels oor die komende Gimmie-Volkie wedstryde.

Met die 2019 FNB Classic Clash sportnaweek op pad het Potchefstroom Herald met die onderskeie eerstespan kapteine (rugby, netbal en hokkie) gaan gesels oor die komende Gimmie-Volkie wedstryde.

Hier is Elmie Brits, Connor Brown, Enrico Kleinhans en Joana Scholtz (Volkies) sowel as Caitlin du Plessis, Heléne Smith, Kosie Bouwer en FC de Villiers (Gimmies).

Kyk die video hier: 

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.
Back to top button