VIDEO: Kingsstraat verloor sy kroon tussen waterlekke en rommel

In Kingsstraat in Potchefstroom langs die Kings Hotel is daar 'n kommerwekkende hoeveelheid rommel en klomp waterlekke wat die straat in 'n varkhok laat ontaard. Hier gee Anne-Marie Botha en Deon Coetzee hulle opinie oor die straat wat hulle elke dag in moet vaskyk. Lees môre (20 Julie) se Herald vir meer oor hierdie storie.

In Kingsstraat in Potchefstroom langs die Kings Hotel is daar ‘n kommerwekkende hoeveelheid rommel en klomp waterlekke wat dié straat in ‘n varkhok laat ontaard. Hier gee Anne-Marie Botha en Deon Coetzee hulle opinie oor die straat wat hulle elke dag in moet vaskyk. Lees môre (20 Julie) se Herald vir meer oor hierdie storie.

 

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.
Back to top button