Video: Laerskool Bailliepark en Laerskool Mooirivier se welpies speel kookwater rugby
Dit was die afgelope naweek behoorlik ‘n rugbyfees toe Laerskool Bailliepark hulle Welpie Rugbydag op Potchefstroom Boys High se velde aangebied het. Tjokkers kon nie genoeg van die ovaalbal kry nie en het verskeie kere vir hulle maatjies gewys wie koning op die rugbyveld kraai.

Dit was die afgelope naweek behoorlik ‘n rugbyfees toe Laerskool Bailliepark hulle Welpie Rugbydag op Potchefstroom Boys High se velde aangebied het.
Tjokkers kon nie genoeg van die ovaalbal kry nie en het verskeie kere vir hulle maatjies gewys wie koning op die rugbyveld kraai.