VIDEO: Man 65 jaar al bakker by Turkstra
Fanie Coetsee (78), hoofbakker van Turkstra Bakkery is elke oggend nog voor die son opkom reeds doenig in die groot kombuise. Hy is ook die personeellid wat die langste by Turkstra werk. 65 Jaar lank

https://www.youtube.com/watch?v=x_DoHMCjyO0&feature=youtu.be