VIDEO: Maria se Storie; Abraham Kriel Kinderhuis maak ‘n verskil
Die Abraham Kriel Kinderhuis liggiefeesvind van 18 November-24 Desember plaas. Dit is ‘n fees wat ‘n verskil maak in alle betrokkenes se lewens. Hier is ‘n video wat getuig van die verskil wat dit in Maria – ‘n inwoner van Abraham Kriel Kinderhuis – se lewe gemaak het!

Die Abraham Kriel Kinderhuis liggiefeesvind van 18 November-24 Desember plaas.
Dit is ‘n fees wat ‘n verskil maak in alle betrokkenes se lewens.
Hier is ‘n video wat getuig van die verskil wat dit in Maria – ‘n inwoner van Abraham Kriel Kinderhuis – se lewe gemaak het!