VIDEO: Niks is onmoontlik vir die sestienjarige nie
Danita van der Merwe het onlangs haar sestiende verjaarsdag gevier. Sy doen alles wat ‘n tipiese sestienjarige meisie doen: sy kuier met haar vriende, lees boeke, teken, skilder, en presteer in sport – dit alles en nog meer doen sy sonder die gebruik van haar hande of voete.

https://www.youtube.com/watch?v=5mrW-ghVIdQ&feature=youtu.be