VIDEO: Op 86 is Johanna nog vuur en vlam op die tennisbaan
Gewapen met ‘n tennisraket in die regterhand en ‘n tennisbal in die ander, is Johanna Buys gereed om weer op Dinsdagoggend die ander tennisvroue ’n ding of twee te wys. Kyk hoe speel sy hier en lees die volledige berig in 15 Junie se uitgawe van Potchefstroom Herald.