VIDEO: Plaaslike atleet kry 12 steke na hy dief jaag
'n Plaaslike atleet van Potch Track Club (PTC), Johan Stadler, het 'n heldedaad soos min verrig toe hy 'n dief gaan jaag het wat sy oefenmaat se sak gesteel het.
‘n Plaaslike atleet van Potch Track Club (PTC), Johan Stadler, het ‘n heldedaad soos min verrig toe hy ‘n dief gaan jaag het wat sy oefenmaat se sak gesteel het.
Lees oor die volle storie in hierdie week se Potchefstroom Herald (9 Mei) vir al die inligting:
Kyk die video hier waar Stadler van dié insident vertel.