VIDEO: Potchefstromer raak slaags met polisiebeampte
’n Man is Vrydagmiddag (30 November) in hegtenis geneem nadat hy twee voertuie op die N12 gestamp het en ’n polisieman aangerand het. Lees meer oor dié voorval in vandeesweek se Herald.

’n Man is Vrydagmiddag (30 November) in hegtenis geneem nadat hy twee voertuie op die N12 gestamp het en ’n polisieman aangerand het.
Lees meer oor dié voorval in vandeesweek se Herald.