Video: Pukke vier fees met Varsity Krieket-oorwinning
Dit was 'n glorieryke aand vir NWU-Pukke se Varsity Krieketspan wat Tukkies op Senwespark op Saterdag, 4 Februarie, voor hulle ondersteuners die beker verower het.

Dit was ‘n glorieryke aand vir NWU-Pukke se Varsity Krieketspan wat Tukkies op Senwespark op Saterdag, 4 Februarie, voor hulle ondersteuners die beker verower het. Kyk hoe ontvang hulle die trofee hier:
Video: Barco Greeff