Video: Pukki Talentfees 2017

Hier is 'n kort video van Pukki Talentfees 2017...

Die 34ste jaarlikse Pukki Talentfees het plaasgevind vanaf 8 tot 12 Mei. Hierdie fees is aangebied deur Puk-Kunste en SR: Kunsteraad van die NWU Potchefstroomkampus en het gesorg vir ure se vermaak.

Koop die week se Herald vir foto’s en die name van die wenners.

Back to top button