VIDEO: Sesjarige wys wiskunde wie is baas
Kyk hoe die sesjarige Nicoline du Preez dié moeilike somme in sekondes oplos.

Kyk hoe die sesjarige Nicoline du Preez dié moeilike somme in sekondes oplos.
Lees meer oor dié klein wiskunde-boffin in volgende week se Potchefstroom Herald.