VIDEO: Studenteraad sien rooi oor pers
Die NWU Potchefstroomkampus-studenteraad het onlangs in ‘n video hulle misnoeë uitgespreek oor die proses wat gevolg is oor die besluit op pers as die nuwe primêre kleur van die NWU. Kyk die video en laat weet die Herald wat dink jy daarvan?

Die NWU Potchefstroomkampus-studenteraad het onlangs in ‘n video hulle misnoeë uitgespreek oor die proses wat gevolg is oor die besluit op pers as die nuwe primêre kleur van die NWU.
Kyk die video en laat weet die Herald wat dink jy daarvan?