VIDEO: Twizza Netbaltoernooi ‘n groot sukses by Volkies
Die 2019 Twizza Netbaltoernooi was een vir die boeke gewees met 95 spanne wat oor twee dae (vanaf 12-13 Julie) sake op Volkskool se netbalbane uitgespook het

Die 2019 Twizza Netbaltoernooi was een vir die boeke gewees met 95 spanne wat oor twee dae (vanaf 12-13 Julie) sake op Volkskool se netbalbane uitgespook het. Kyk die video van die aksie hier: