Video: Volkies is Noordwes krieketkampioene
Hoër Volkskool Potchefstroom is Noordweskampioene nadat hulle vir Potchefstroom Gimnasium met 1 paaltjie in die eindstryd geklop het. Kyk die video hier en lees meer oor dié wedstryd in Donderdag, 19 Oktober se uitgawe van Potchefstroom Herald.