Vonke spat by substasie naby nywerheidsgebied
Vonke spat by substasie naby nywerheidsgebied

‘n Bekommerde inwoner het ‘n video geneem van vonke wat by ‘n substasie op die hoek van Rossstrat en die N12 gespat het.
Die brandweer was reeds op die toneel.
Volgens Willie Maphosa, munisipale woordvoerder, is die vonke as gevolg van ‘n los konneksie.
“Eskom is op pad om die fout reg te maak,” het hy gesĂȘ.
Dit is montlik die rede waarom baie verkeersligte in die dorp vanoggend nie gewerk het nie.