School sport
-
FJL Wells gets athletics season under way
School sportLearners were excited to kick-start the athletics season at FJL Wells Primary School.
-
Hou Riebeeckrand se gholfkampioene dop
School sportHannes Strooh en Kyle Grové is twee Riebeeckranders wat nog hoë hoogtes op die gholfbaan gaan bereik.
-
Talent en tonne gees by Jannas-interhuis
School sportHoërskool Jan Viljoen het op 17 Januarie hul jaarlikse interhuis gehou.
-
Riebeeckrand spog met 10 jukskei-leerders by SA’s
School sportTien leerders van Hoërskool Riebeeckrand het hul skool en dorp se naam hoog gehou toe hulle in Desember aan die…
-
Nuwe Graad 1-groep by Ram se eerste atletiekdag
School sportDie Graad 1's van Laerskool Randfontein het op Maandag, 20 Januarie hul eerste grootskool-atletiekdag gehou.
-
Opportunity of a lifetime for Mohlakeng athletes
School sportSeven athletes from Mohlakeng Athletics Club have been given scholarships to study in Pretoria.
-
Die sportgees is hoog by Riebeeckrand!
School sportDié baie opwindende interhuis was 'n goeie begin vir die atletiekseisoen.
-
Jannas trots op hulle sportdogter en -seun vir 2019
School sportHoërskool Jan Viljoen spog met hulle sportdogter en -seun van die jaar, want briljant presteer het!.
-
Rappies haal D2-krieketspan
School sportVyf seuns van Laerskool Rapportryer haal Gauteng-Wes se D2-krieketspan.
-
Riebeeckrand vereer hul sportleerders
School sportHoërskool Riebeeckrand is trots daarop dat hulle 99 trofeë tydens hul sportprysuitdeling kon oorhandig.
-
Jannas stel ook nie teleur in jukskei nie
School sportHoërskool Jan Viljoen het ook die dorp se naam hoog gehou het tydens die Noordvaal Skole-kampioenskappe.
-
Twee van Ram is onder SA se topskuts
School sportGedurende die onlangse skoolvakansie het Laerskool Randfontein aan die NASP Nasionale Boogskietkampioenskappe by Cambridge College in eMalahleni in Mpumalanga deelgeneem…











