School sport
-
Ram-langasem in top vyf in Gauteng vir landloop
School sport'n Graad 3-leerder van Laerskool Randfontein spog met 'n vyfde plek by die Gauteng Landloopkampioenskappe wat by Hoërskool Westonaria gehou…
-
Rappies wen groot jukskeitrofee!
School sportLaerskool Rapportryer het vir die eerste keer die Direkteursbeker in jukskei gewen. Dié kompetisie bestaan al sedert 1954.
-
Tien Riebeeckranders deel van Wes-Randse Jukskeispan
School sportHoërskool Riebeeckrand is baie trots op die 10 leerders en wens hulle alle sterkte toe.
-
Drie Ram-leerders haal provinsiale boogskietspan
School sportLaerskool Randfontein het aan die einde van verlede jaar by Klub Inyathi aangesluit en boogskiet word duidelik baie ernstig opgeneem.
-
Rappie gekies vir die Lions se o.12-hokkiespan
School sportAbbigaill Britz, 'n Graad 6-leerder van Laerskool Rapportryer, is gekies vir die West Rand Lions-hokkiespan wat van 26 tot 29…
-
Vier Riebeeckranders haal Provinsiale boogskietspan
School sportHoërskool Riebeeckrand lewer die afgelope paar jaar topgehalte boogskutters op wat uitstekend in hul kompetisies vaar.
-
Vier van Ram se krieketspanne aan die wenkant
School sportVyf spanne van Laerskool Randfontein was aan die wenkant toe hulle en Laerskool Rapportryer onlangs op die krieketveld kragte gemeet…
-
Gauteng-kleure in perdry vir Riebeeckrand se Sunica en Unicus
School sportHoërskool Riebeeckrand wens twee leerders alle voorspoed toe met hul deelname aan die Nasionale Perdrykampioenskappe.
-
Jannas se Goue Leeus brul
School sportTwee leerders van Hoërskool Jan Viljoen sal vir die Goue Leeus uitdraf tydens die Interprovinsiale Toernooi in September.
-
Randfonteiners skiet vir streekskleure
School sportMeer as 200 skutters het die afgelope naweek aan die NASP-SA se boogskietkampioenskappe by Hoërskool Riebeeckrand deelgeneem.
-
Riebeeckrand hou hokkiekliniek vir laerskole
School sportHoërskool Riebeeckrand het laerskole gehelp om basiese vaardighede tydens 'n onlangse hokkiekliniek te bemeester.
-
Modderfontein Primary had a most successful rugby season
School sportThe 2019 rugby season at Laerskool Modderfontein Primary is one that will be long remembered.











