School sport
-
Raca gee Jannas se pom-poms 100 persent
School sportHoërskool Jan Viljoen se pom-poms het 100 persent vir hul optrede asook 'n diamanttoekenning tydens die Raca-kompetisie ontvang.
-
Rappies nommer een in juksei aan die Wes-Rand
School sportVan jukskei kan jy Laerskool Rapportryer niks vertel nie.
-
Riebeeckrand slaan barshou op gholfdag
School sportHoërskool Riebeeckrand se jaarlikse gholfdag is met baie entoesiasme deur inwoners van die dorp en plaaslike besighede bygewoon.
-
Talle Rappies haal Gauteng Wes-span
School sportSewe van Laerskool Rapportryers se top krieketspelers het besonders goed gevaar tydens die proewe.
-
Rappies se landlopers presteer
School sportOp Saterdag 25 Augustus het 15 landlopers aan die D2-kampioenskappe by Laerskool Millenium deelgeneem.
-
Krieket op ‘n prettige manier by Ram
School sportRam het op Woensdag, 22 Augustus ‘n minikrieket-byeenkoms vir o.6's tot o.8's op hul sportterein aangebied.
-
Riebeeckranders bobaas ringbalspelers
School sportTwee leerders en ‘n personeellid is gekies om Suid-Afrika in hul onderskeidelike afdelings te verteenwoordig.
-
Moddies first team undefeated
School sportLaerskool Modderfontein Primary managed to bring home three trophies from the Golden Lions Development League.
-
Moddies ends netball season on a high
School sportThe U/12A and U/13A netball teams participated in the D2 Championships where both teams obtained an overall third place.
-
Jannas in aksie vandag in Virseker Beker!
School sportDrie van Jannas se rugbyspanne gaan vandag in die kwarteindstryd van die Virseker Beker in aksie wees.
-
Hoërskool Riebeeckrand skuts beïndruk in Kanada
School sportRandfontein Herald, Jaco-Mari Futcher, Archery, boogskut, Nasionale Boogskiet Skoleprogram All-Star Kampioenskappe, NASP, Calgary, Kanada Olimpiese Park
-
Fundraiser to get netball girls to Mauritius
School sportA fundraiser will be held on 28 July to help local netball players go to Mauritius.











