NewsSchools

Rappies se jukskeispelers presteer

Laerskool Rapportryer se jukskeispelers blink uit tydens vanjaar se Direkteurs Jukskeitoernooi.

Laerskool Rapportryer se jukskei leerlinge het onglangs aan die Direkteurs Jukskeitoernooi deelgeneem en weer tydens dié geleenteid uitgeblink.

Volgens die skakelbeampte van Laerskool Rapportryer, Roleen Olivier, het die dogters A-span ‘n algehele derde plek tydens dié strawwe toernooi behaal.

Die span het uit Ju-hanie Wilken, Michaella Coetzee, Zaania Coetzee en Marianca Masser bestaan.

“Ons wil ook baie sterkte aan Ju-hanie Wilken toewens wat as ‘n Springbok jukskeispeler gaan toer.”

“Ons almal by Laerskool Rapportryer is voorwaarlik trots op die leerlinge en hulle puik prestasie. Julle het baie hard gewerk en verdien dit om die prestasie te behaal,” vertel Roleen.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button