Local newsNews

Veels geluk Tannie Nelly…

Inwoner van Sascha Ouetehuis vier haar 90ste verjaardag.

Die inwoners van Sascha Ouetehuis in Wilbotsdal het die afgelope week ‘n 90ste verjaarsdag gevier.

Dit was Petronella Elizabeth Swartz se verjaarsdag, wie al haar hele lewe lank in Randfontein woon. Sy het in dieselfde huis gewoon vir 69 jaar en het twee jaar gelede by Sascha Ouetehuis ingetrek.

Tydens die verjaarsdagpartytjie het haar kleinkind en agterkleinkind ook saam gekuier. Vir ‘n kort tydjie was drie geslagte vrouens van dieselfde familie onder een dak.

Haar kleinkind is Louis Smit wat die oudste agterkleinkind is en Pietie Kruger, Nelly se kleinkind, die oudste van haar geslag.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.

Related Articles

Back to top button