Die Maranata Aanbiddingsentrum wil graag alle kerke en die gemeenskap in Randfontein nooi na hul ‘Liefde Kosmos Niks’-konferensie oor die paasnaweek in April.
Volgens Pastoor Chris Fourie van die sentrum, “Gaan die konferensie van 2 tot 5 April ietsie vir almal bied en beloof om ‘n baie besonderse belewenis te wees.”
Die volledige program lyk as volg:
• Donderdag-aand (2 April) 7nm: Openingsdiens met pastoor Martiens Maritz
• Vrydag (3 April) 8vm: Biduur met pastoor Martin Wijtenburg
• Vrydag (3 April) 10vm: Oggenddiens met pastoor Manie de Kock
• Vrydag (3 April) 10vm: Nagmaal met pastoor Hansie Vermeulen
• Vrydag (3 April) 18:00 Aand Diens Past. Andre de Jager
• Saterdag (4 April) 8:00 Biduur Past. Phillip Friggens
• Saterdag (4 April) 10:00 OKR Vergadering
• Saterdag (4 April) 10:00 Vrouediens Sus Chrsitie Coetzee
• Saterdag (4 April) 15:00 Kinderkerk Diens Middelvlei Kinderkerk
• Saterdag (4 April) 18:00 Jeug Diens Past. Dawie Foord en Past. Kobus Boshoff
• Sondag (5 April) 8:00 Biduur Past. Kallie Kriel
• Sondag (5 April) 10:00 Oggend Diens Past. Marinus Coetzee
• Sondag (5 April) Nagmaal Past. Johan Prinsloo
Ordenings diens sal tydens die oggenddiens plaasvind
Sondag (5 April) 18:00 Aand Diens Past. Erel van Niekerk



