Local newsNews

Oud-polisieman en vrou vier 64 jaar van geluk

Die van Sitterts se liefde blom nog na al die jare.

‘n Voormalige polisieman, Koos van Sittert en sy vrou, Lalie, het op 8 September hul 64ste huweliksherdenking gevier.

Die van Sitterts is oud-inwoners van Randfontein. Behalwe vir hul kragte wat so effe afneem is albei se gesondheid nog baie goed.

Koos was verbonde aan die polisie in Randfontein en is al 31 jaar met pensioen. Hul het Sondag, 6 September die dag gevier saam met hulle kinders, kleinkinders en agterkleinkinders.

Hul liefde blom nog na al hierdie jare en dit is voorwaar iets waarna elke getroude paartjie in Randfontein kan streef.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Lees ook:

Daar is niks soos ware liefde

Die liefde blom steeds na 50 jaar

Steeds verlief na 50 jaar

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.

Related Articles

Back to top button