Jannas maak houtkarre vir gestremdes
Onnie: Dit het al die harde werk die moeite werd gemaak.
Hoërskool Jan Viljoen (Jannas) se graad 10 en 11-leerlinge het onlangs houtkarre vir ES le Grange, ‘n skool vir gestremdes in Potchefstroom gemaak.
‘n Siviele Tegnologie-onderwyser, Johan Oberholzer was die meesterbrein agter dié liefdadigheidsprojek.
Johan sê daar was groot vreugde toe die houtkarretjies aan die skool oorhandig is.
Dit het al die harde werk die moeite werd gemaak,” sê hy.
Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.
Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



