Local newsNewsSchools

Riebeeck se junior-redenaars slaan asems weg

Skool: Ons is trots op al die groepe en wens hulle sterkte toe.

Die junior-leerlinge van Hoërskool Riebeeckrand het onlangs beoordelaars met hul selfvertroue en talente beïndruk tydens ‘n interne redenaarskompetisie.

As ‘n beloning het 15 juniors in totaal span gehaal.

Die Graad 8-span bestaan uit Tyllin Barnard, Annemarie Bekker, Zandrie Deysel, Zané Dreyer, Werner Gabriël, Anika Kotze en Aobakwe Madonsela.

Die Graad 9-span bestaan uit Maryke Biggs, Minette Biggs, Mapule Diale, Mantiki Makayi, Danielle Olivier, Janelle Rossouw, Keanje van Zyl en Erishe Visagie.

Die seniorgroepe word eersdaags gekies. Die skool is trots op al die groepe en wens hulle sterkte toe vir opkomende kompetisies.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button