CrimeNews

Bejaarde egpaar op plaas aan Wes-Rand vermoor

Die woordvoerder van die Gautengse Provinsiale Polisie het aan die Herald bevestig dat 'n bejaarde egpaar onlangs op hul plaas naby Poortjie in die Westonaria-omgewing vermoor is.

Kaptein Kay Makhubela, woordvoerder van die Gautengse Provinsiale Polisie, het aan die Herald bevestig dat ‘n bejaarde egpaar onlangs op hul plaas vermoor is.

Die begrafnisdiens van Fanie, 78, en Colleen, 74, Engelbrecht wat naby Poortjie in die Westonaria-gebied gewoon het, word vandag (Vrydag, 18 Mei) om 1nm in die NG Kerk Fochville-Noord gehou.

Volgens Makhubela word ‘n saak van moord asook huisroof ondersoek.

Lees ook: Rodora family massacre: 4 killed

Die Herald het intussen ook met ‘n ander boer in die omgewing, Sarel Cilliers, gesels. Hy was op die grutoneel en het vertel dat dit duidelik was dat die egpaar wreed vermoor is.

Lees ‘n eksklusiewe onderhoud met Cilliers in die volgende uitgawe van die Herald.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at randfonteinherald@caxton.co.za  (please remember to include your contact details in the email) or phone us on 011 693 3671.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites

Roodepoort Record

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages to let your voice be heard!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button