NewsSchools

R’fontein se eie klaviermeester

'n Leerder van Hoërskool Jan Viljoen het na die onlangse Kids with Talent South Africa-kompetisie met 'n Golden Ticket huis toe gegaan.

Hoërskool Jan Viljoen-leerder, Evan Grobbelaar, het die goed presteer toe hy aan die Kids with Talent South Africa-kompetisie deelgeneem het.

Evan, 14, het op 1 Junie aan die uitdunrondte van die kompetisie by Maragon Schools Ruimsig deelgeneem. Hy het eerste in die klavierafdeling geëindig en het ‘n Golden Ticket gekry. Hy gaan aan die finale rondte deelneem wat in Oktober plaasvind.

Hy bespeel ‘n verskeidenheid instrumente en het ‘n oog vir fotografie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button