Jan Swanepoel is gereed vir Graad 1.
Dit is tyd vir ‘grootskool’ en die Graad 1’s van Laerskool Randfontein kon nie wag om hul eerste amptelike dag op Dinsdag, 14 Januarie te begin nie.
Elke leerder het te spoggerig gelyk en was opgewonde om in 2020 hul eerste skooljaar by Ram te begin.
Happy Raphela is gereed vir die grootskool.
Mia Fouchè en Erin Bibby is sommer klaar maats.
Giselle Engelbrecht het baie uitgesien na die grootskool.
Amberrien du Plessis kan nie wag om te begin met haar grootskool oopbaan nie.
Vir nog foto’s kliek hier

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.