Die nuwe groep Graad 8’s van Hoërskool Riebeeckrand het hul eerste nieamptelike hoërskooldag op Dinsdag, 14 Januarie met ‘n waatlemoenfees afgeskop.

Daar was waatlemoene net waar jy kyk en die groentjies het die perfekte weer goed benut.
Hulle het deur ‘n sprinkelaar gehardloop, waatlemoen geëet en mekaar goed met die skille besmeer.




At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



