NewsSchools

Jannas-groentjiekonsert sorg vir groot vermaak

KYK: Nuwe groep Graad 8-leerders van Jannas hou groentjiekonsert.

Hoƫrskool Jan Viljoen se nuwe groep Graad 8-leerders het hulle gate uit geniet by die 2020-groentjiekonsert.

Na weke van groentjies wees is die Graad 8’s nou amptelik deel van die Jannas-gesin. Hulle het hul ontgroeningstyd afgesluit deur die jaarlikse groentjiekonsert aan te bied.

Loer gerus hier wat die Graad 8’s vir die gehoor aangebied het …

KYK HIER:

Die Graad 8-seuns geniet elke oomblik van die konsert.
Die seuns is gelukkig nie skaam nie.
Die Graad 8’s dans te lekker.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button