NewsSchools

Sewe nuwe onnies by Riebeeckrand

Hoërskool Riebeeckrand het vanjaar sewe nuwe personeellede bygekry.

Hoërskool Riebeeckrand het vanjaar jaar sewe personeellede ryker geword.

Die skool het onlangs vir Carla Eckley, Mekayla van der Merwe, Franco Tiedt , Cherevé Viljoen, Esmelinda Olivier, Riaan Mouton en Marizanne Bergh hartlik verwelkom.

“Ons stel graag die nuwe personeel voor en hoop dat hulle baie goeie herinneringe in hierdie nuwe fase van hul lewe sal bou,” het Elzeri Wright, skoolwoordvoerder gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button