Hoërskool Riebeeckrand se Graad 8-leerders van 2020 het alles gegee by die jaarlikse groentjiekonsert.
Hierdie jaar se tema was ‘Simba kom huis toe’. Die leerders het die storie van die bekende Disney-karakter, Simba, vertel – natuurlik met ‘n bietjie Riebeeckrand-uniekheid.

Met hulle kleurvolle kostuums, beligting en entoesiasme het die Graad 8’s hul groentjiekonsert voluit aangepak.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



