Agter is die oupas Phillip Earl, Magnus Lake en Wilro Jansen van Rensburg met die oumas Ashlyn van Staden en Twanè Prinsloo voor. Foto ingestuur.
Leerders van Rappies Pre-Primêr het onlangs die rol van hul geliefde oumas en oupas gespeel.
Dian Kruger met sy wit baard. Foto ingestuur.
Kleuters het tog te fraai gelyk en hard probeer om soos hul rolmodelle te lyk. Die kleintjies het trots gestaan terwyl foto’s van hulle geneem is.
Daar was bollas, brilletjies, kruisbande en kieries, om nie te praat van die juwele en rooi lipstiffie nie!
Oratile Mofokeng met kierie in die hand, ‘n hoed en ‘n grys baard. Foto ingestuur.
Clarissa van Heerden lyk pragtig met haar bril en krullers. Foto ingestuur.
Teagan Vrey lyk te oulik. Foto ingestuur.
Oupa Wilro Jansen van Rensburg en ouma Lumè Eksteen lyk te oulik. Foto ingestuur.
Lumè Eksteen, Declan Laubscher en Jennike van Tonder. Foto ingestuur.
Stian Kruger het selfs ‘n grys snor! Foto ingestuur.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.