Daar was 'n verskeidenheid misdade by wonings en besighede in Randwes, insluitend by plaaslike skole. Foto: Pixabay. Vir illustrasie-doeleindes.
Minstens 9 insidente is gedurende die naweek van 21 tot 23 Augustus in Randwes (Randfontein/ Westonaria) by EPR Sekuriteit aangemeld.
Volgens Johan Krogh, hoofbestuurder van EPR Sekuriteit aan die Wes-Rand het die meeste insidente (4) weereens by besighede plaasgevind, gevolg deur wonings (3) en skole (2).
“Die afgelope naweek was daar weer ‘n verskeidenheid van misdade by wonings en besighede in Randwes wat wissel van diefstal en huisbraak tot saakbeskadiging. Daar was darem ‘n afname in die getal misdade in die area,” het Krogh gesê.
EPR SEKURITEIT SE VOLLEDIGE VERSLAG:
EPR se jongste volledige misdaadverslag. Foto ingestuur.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.