CrimeNews

Dronkbestuur, saakbeskadiging by skole oor naweek: Twee van 10 insidente

Jongste volledige misdaadverslag van EPR wys minstens 10 insidente in totaal waarvan drie by skole was – twee ernstig.

Minstens 10 insidente is gedurende die naweek van 11 tot 13 September in Randwes (Randfontein/ Westonaria) by EPR Sekuriteit aangemeld.

Volgens Johan Krogh, hoofbestuurder van EPR Sekuriteit aan die Wes-Rand het die meeste insidente (3 elk) by wonings en skole plaasgevind. Daar was een op ‘n plaas en een by ‘n toring.

Dit was ‘n besige naweek wat misdaad aanbetref en 10 positiewe insidente is aangemeld wat wissel van poging tot diefstal, diefstal, huisbraak tot ‘n roof in Greenhills waar die rowers ontkant betrap is en gevlug het. Hulle het nie net die geroofde items agtergelaat nie, maar ook die voertuig waarmee hulle gery het,” het Krogh gesê.

EPR SEKURITEIT SE VOLLEDIGE VERSLAG: 

EPR se jongste volledige misdaadverslag. Foto ingestuur.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.

Related Articles

Back to top button