CrimeNews

Intimidasie, dieremishandeling oor naweek: Twee van agt insidente

Jongste volledige misdaadverslag van EPR wys minstens agt insidente in totaal waarvan meeste by besighede was.

Minstens agt insidente is gedurende die naweek van 2 tot 5 Oktober net in Randfontein by EPR Sekuriteit aangemeld.

Een insident van diefstal is vroeg Maandagoggend, 5 Oktober gerapporteer.

Volgens Johan Krogh, hoofbestuurder van EPR Sekuriteit aan die Wes-Rand het die meeste insidente (5) by besighede plaasgevind, gevolg deur twee by wonings en een by ‘n minisubstasie.

Daar is weer verskeie insidente oor die naweek in die area aangemeld. Inwoners van sekere gedeeltes van Randfontein was weer vir etlike ure sonder krag nadat stropers by ‘n substasie ingebreek het en koper gestroop het.”

EPR SEKURITEIT SE VOLLEDIGE VERSLAG: 

EPR se jongste volledige misdaadverslag. Foto ingestuur.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.

Related Articles

Back to top button