In Wilbotsdal was daar twee misdaadinsidente op verskillende plotte – een van aanranding en een van huisbraak. Foto: TanteTati van Pixabay.
Minstens 17 insidente in Randwes is by EPR Sekuriteit aangemeld.
Dit is volgens hul jongste misdaadverslag vir die tydperk van 23 tot 25 Oktober.
Volgens Johan Krogh, hoofbestuurder van EPR Sekuriteit aan die Wes-Rand het die meeste insidente (nege) by besighede plaasgevind, gevolg deur ses by wonings en twee by skole.
Dit was beslis weer ‘n besige naweek vir EPR met ‘n verskeidenheid van insidente wat aangemeld is. EPR kon ook daarin slaag om vier verdagtes te arresteer – drie vir diefstal en een vir die rig van ‘n vuurwapen.”
EPR SEKURITEIT SE VOLLEDIGE VERSLAG:
EPR se jongste volledige misdaadverslag. Foto ingestuur.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.