CrimeNews

Elf insidente in Randwes oor die naweek, meestal inbrake – EPR

Jongste volledige misdaadverslag van EPR wys minstens 11 insidente in totaal waarvan meeste by wonings was.

Minstens 11 misdaadinsidente is gedurende die naweek van 6 tot 8 November in Randwes by EPR Sekuriteit aangemeld.

Volgens Johan Krogh, hoofbestuurder van EPR Sekuriteit aan die Wes-Rand het die meeste insidente (ses) by wonings plaasgevind, gevolg deur vyf by besighede.

Die areas geteiken sluit in Westonaria, Wilbotsdal, Finsbury, Greenhills, Wagterskop, Helikonpark en Bootha-plotte.

“Uit hierdie insidente is dit duidelik dat inbrake by privaatwonings en besighede besig is om in die area toe te neem.

Inwoners en besigheidseienaars word gemaan om seker te maak dat alarmstelsel in volle werkende toestand is en aanskakel word wanneer die persele verlaat word.”

EPR SEKURITEIT SE VOLLEDIGE VERSLAG:

EPR se jongste volledige misdaadverslag. Foto ingestuur.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.

Related Articles

Back to top button