Local newsNews

Kids 4 Farmers reik uit na die DBV

Hierdie kinders het vir die Rand-West DBV vroeë Kersgeskenke gebring.

Kids 4 Farmers het op Vrydag, 4 Desember na die Rand-Wes Dierebeskermingsvereniging (DBV) uitgereik.

Hulle is ‘n groep jong seuns wat omgee vir boere en diere, en is betrokke by ‘n projek wat begin is deur Bl4de Daniels en sy twee vriende, Heinrich Steyn en Kyle Clarke.

Kyle Clarke en Bl4de Daniels het sakke honde- en katkos aan die DBV geskenk sodat die diere iets het om te eet oor die feestyd.

Kyle Clarke en Bl4de Daniels saam met die kos wat hulle geskenk het. Foto: Michelle Roodt.

Hulle het die kos vroeg in November begin bymekaar kry om vir die Rand-Wes DBV te skenk.

Renè van Straten, inspekteur by die Rand-Wes DBV het vertel dat hulle baie dankbaar is.

Ek is bly om te sien dat mense nie van ons vergeet nie, veral omdat ons die hulp nou die meeste nodig het,” het Renè vertel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.

Related Articles

Back to top button