CrimeNews

Dertien insidente oor naweek: Diefstal, saakbeskadiding bo aan lys – EPR

Jongste volledige misdaadverslag van EPR wys minstens 13 insidente waarvan meeste by wonings was.

Diefstal en saakbeskadiging is bo aan die lys van misdaadinsidente wat die afgelope naweek in Rand West plaasgevind het.

Dit is volgens EPR Sekuriteit se misdaadverslag vir hul kliëntebasis in die Rand West-area vir die tydperk van 15 tot 17 Januarie.

Die plekke wat geteiken is, is Randridge, Mohlakeng, Greenhills, Aureus, Hillside, Finsbury, Randfontein, Loumarina en Toekomsrus.

“Diefstal van hekmotors en -onderdele is weer besig om toe te neem in Randfontein, veral in Greenhills. Oor die naweek is daar drie gevalle aangemeld. Huisbraak en diefstal in die area was ook hoog oor die naweek,” het Johan Krogh, algemene bestuurder van EPR Sekuriteit aan die Wes-Rand gewaarsku.

EPR SEKURITEIT SE VOLLEDIGE VERSLAG:

EPR se jongste volledige misdaadverslag vir Rand West. Foto ingestuur.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.

Related Articles

Back to top button