Local newsNews

VLU in R’fontein bederf Life Flora-verpleegpersoneel

Verpleegpersoneel van Life Flora Hospitaal in Roodepoort se Scope Theatre-eenheid bederf deur Vrouelandbou-unie (VLU) se Middelvlei-tak.

Die Vrouelandbou-unie (VLU) se Middelvlei-tak het op Dinsdag, 9 Maart die verpleegsters in the Scope Theatre-eenheid by Life Flora Hospitaal verras met bederfpakkies.

Volgens Ria Herbst, voorsitter van die Middelvlei-tak, het hulle die bederfpakkies geskenk om dankie te sê vir die harde werk wat die verpleegpersoneel doen.

“Een van ons lede was by Life Flora Hospitaal en het daar die behoefte raakgesien om hierdie verpleegsters te bederf,” het Ria verduidelik.

Dit is ‘n eer om hierdie geskenke te ontvang en dit laat die personeel spesiaal, gesog en nodig voel,” het ‘n dankbare Karen Whittaker, verpleegsuster by die Scope Theatre Eenheid gesê.

Sy het die VLU Middelvlei-tak opreg bedank vir die pragtige geskenke wat al die verpleegsters in haar eenheid ontvang het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.

Related Articles

Back to top button