CrimeNews

Nog ‘n kommerwekkende 33 insidente die afgelope week – EPR

EPR se jongste misdaadverslag toon meeste van die 33 insidente was diefstal, huisbraak en saakbeskadiging.

EPR Sekuriteit se jongste misdaadverslag toon ‘n skokkende 33 insidente wat gerapporteer is vir die tydperk van Maandag, 13 September tot Sondag, 19 September.

Volgens EPR se algemene bestuurder Johan Krogh het minstens 16 insidente by besighede, 13 by wonings, 13 by skole en een by ‘n kerk plaasgevind.

Diefstal was bo aan die lys met nege insidente. Huisbraak en saakbeskadiging het gevolg met vyf insidente elk.

Alhoewel daar ‘n klein afname was in die insidente wat aangemeld is in vergelyking met verlede week, is die misdaad in die area nog hoog. Huisbrake en diefstal bly nogsteeds bo aan die lys van misdrywe,” het Krogh vertel.

Die meerderheid insidente was huisbraak, saakbeskadiging en diefstal, met agt insidente elk.

EPR SEKURITEIT SE VOLLEDIGE VERSLAG:

Skermgreep 1 van EPR se jongste misdaadverslag vir Rand-Wes. Inligting verskaf.
Skermgreep 2 van EPR se jongste misdaadverslag vir Rand-Wes. Inligting verskaf.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button