Dit was duidelik 'n besige week vir EPR-reaksieoffisiere. Foto: EPR Wesrand Facbook-blad.
EPR Sekuriteit se jongste misdaadverslag toon ‘n skokkende 42 insidente wat gerapporteer is vir die tydperk van Maandag, 20 September tot Sondag, 26 September.
Volgens EPR se algemene bestuurder Johan Krogh het minstens 22 insidente by besighede, 15 by wonings, vier by skole en een by ‘n begraafplaas plaasgevind. Diefstal was bo aan die lys met 16 insidente, saakbeskadiging met sewe insidente en betreding met vyf insidente.
EPR SEKURITEIT SE VOLLEDIGE VERSLAG:
Skermgreep 1 van EPR se jongste misdaadverslag vir Rand-Wes. Inligting verskaf.Skermgreep 2 van EPR se jongste misdaadverslag vir Rand-Wes. Inligting verskaf.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.