CrimeNews

Meer as 20 insidente dié week, meeste diefstal – EPR-misdaadverslag

Jongste volledige EPR-misdaadverslag wys 24 insidente waarvan meeste by besighede was – diefstal, saakbeskadiging, huisbraak en poging tot moord volop.

EPR Sekuriteit se jongste misdaadverslag toon dat daar 24 insidente van Maandag, 23 Mei tot Sondag, 29 Mei gerapporteer is.

Volgens EPR se algemene bestuurder, Johan Krogh het 15 insidente by besighede, agt by woonpersele en een by ‘n skool plaasgevind.

Diefstal was bo aan die lys met 12 insidente, saakbeskadeging met drie insidente, gevolg deur huisbraak en poging tot moord met twee insidente elk.

EPR se volledige verslag is hieronder:

EPR se misdaadverslag vir Randfontein. Inligting verskaf.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button