EPR Sekuriteit se jongste misdaadverslag toon dat daar 25 insidente van Maandag, 6 Junie tot Sondag, 12 Junie gerapporteer is.
Volgens EPR se algemene bestuurder, Johan Krogh het 13 insidente by besighede, agt by woonpersele, twee by ‘n skool en twee by hospitale plaasgevind.
Lees ook: Gauteng crime stats spike: The reasons and plan going forward
Diefstal was bo aan die lys met ses insidente, dan saakbeskadiging met vyf insidente, gevolg deur huisbraak met drie insidente.
EPR se volledige verslag is hieronder:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.