Crime
26 insidente in sewe dae met saakbeskadiging bo aan lys
EPR het duidelik hul hande vol gehad met misdaad in Randwes die afgelope week. Daar is 26 insidente gerapporteer met saakbeskadiging bo aan die lys.
EPR Sekuriteit se jongste misdaadverslag toon dat daar 23 insidente vir die tydperk vanaf Maandag, 23 Januarie tot Sondag, 29 Januarie gerapporteer is.
• Lees ook: Meeste van 33 insidente dié week is huisbraak en saakbeskadiging – EPR-misdaadverslag
Volgens EPR se algemene bestuurder Johan Krogh het 10 insidente by besighede, agt by woonpersele, drie by skole en een by ‘n kerk en een by ‘n substasie plaasgevind.
Saakbeskadiging was bo aan die lys met nege insidente, diefstal met drie, gevolg deur huisbraak met drie.
Kyk na EPR se volledige verslag hieronder:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



