Schools

Vier van Riebeeckrand in ATKV-semifinale

'Ons is geweldig trots op elkeen van ons leerders, dit is werklik 'n groot prestasie!' – Skoolwoordvoerder.

Hoërskool Riebeeckrand is onsettend trots op vier van hul leerders wat plekke behaal het tydens die ATKV-redenaars se semifinale rondte.

• Lees ook: Kinders moet boeke lees – ATKV

Skoolwoordvoerder Carina Collins het verduidelik dat hierdie vier seuns deel vorm van die Top 10.

Junior Khumalo.

Baie geluk aan die volgende seuns:

• Armand Martins (graad 9) – derde plek
• Junior Khumalo (graad 11) – derde plek
• Rick van den Berg (graad 12) – derde plek
• Carlo Jacobs (graad 9) – sesde plek

Carlo Jacobs.

Ons is geweldig trots op elkeen van ons leerders, dit is werklik ‘n groot prestasie!” het Carina vertel.

• Lees ook: Riebeeckranders hou hul naam hoog by ATKV-redenaars

Armand Martins.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button